Uitnodiging

Jy word hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging van Ockie & Charmori

’n Dag van warm kleure, moderne eenvoud en verfynde tuinromanse wag op ons geliefdes. Hierdie webwerf hou al die besonderhede op een plek, sodat julle die viering maklik kan volg.

Datum 27 November 2026
Seremonie 15h00 vir 15h30
Venue De Harte
Placeholder vir paartjieportret
Hero beeld 01
Placeholder vir paartjieportret
Foto vervangbaar
Placeholder vir paartjieportret
Editorial detail

Aftel

Ons tel af na die groot dag.

Die viering begin op 27 November 2026 in Pretoria. Hou die tyd dop en maak julle RSVP betyds klaar.

Die oomblik

27
November 2026
Venue De Harte
Tyd 15h00 vir 15h30
Dress code Stylvolle formele drag
000 Dae
00 Ure
00 Minute
00 Sekondes

Ons Storie

Elke draai het ons nader aan mekaar gebring.

Soms skryf die lewe sy eie planne, en besef jy eers later hoe elke draai jou presies by die regte persoon uitbring. Ons storie het begin toe ’n vriendin ons paaie onverwags laat kruis het tydens ’n kuier saam vriende by Blos Café. Net so vinnig soos ons mekaar ontmoet het, het die lewe ons weer vir ’n rukkie in verskillende rigtings geneem.

Ons paaie het weer gekruis by ’n Spoegwolf-konsert langs die Vaalrivier. Wat soos ’n gewone dag begin het, het in iets baie spesiaals verander. Van daardie oomblik af het gesprekke maklik geword, en wat begin het as “net gesels”, het vinnig gegroei in iets dieper. ’n Wegbreek op 10 Julie 2022 na Harties het die begin van ons storie gekenmerk.

Vier jaar later het ons reeds ’n pad vol herinneringe saam gestap. Op 11 Oktober 2025, ná ’n adrenaliengevulde valskermsprong en wildrit, het hy die knie gebuig en die groot vraag gevra. Haar vinnige “ja” was die begin van ons volgende hoofstuk saam. Vandag kyk ons vorentoe as beste vriende wat gekies het om vir altyd saam te bou.

Placeholder vir venuebeeld

Venue

De Harte

Ons het De Harte gekies omdat dit van die eerste oomblik af soos ons plek gevoel het. Tussen eenvoud en elegansie gaan ons hier ons beloftes uitspreek en ons nuwe hoofstuk saam begin.

Garden wedding energy Warm neutrale palette Modern editorial styling

Akkommodasie

Verblyf opsies naby die venue.

De Harte se akkommodasie is reeds vol bespreek. Gaste is welkom om van hierdie voorgestelde opsies gebruik te maak en self te bespreek.

Aanbevole opsie

Villa San Giovanni Accommodation

Linvelt Road, Wonderboom, 0129 Pretoria, South Africa

Open in Maps
Naby lughawe

Morgenzon Estate

Plot 12 Airport Road, Doornpoort, 0186 Pretoria, South Africa

Open in Maps
Alternatief

Platinum Airport Lodge & Guesthouse

18 Navache Avenue, 0110 Pretoria, South Africa

Open in Maps

Viering besonderhede

Die dag se gevoel, riglyne en praktiese notas.

Alles is gekies om lig, kalm en verfynd te voel. Die besonderhede hieronder volg die stylrigting van die uitnodiging.

Kleredrag

Kom vier saam met ons in stylvolle formele drag. Dink moderne tuinromanse, sagte neutrales en afgeronde silhoeëtte.

Olive
Sage
Champagne
Taupe
Gold

Drankies

Kontant- en kaartkroeg beskikbaar. Geen eie drankies nie. Die fokus bly op ’n ontspanne, gepoleerde ontvangs met ruimte vir goeie gesprek en ’n vol dansvloer.

Geskenke

Julle liefde en teenwoordigheid is klaar ’n groot geskenk. As julle wel iets ekstra wil gee, sal ’n kontantgeskenk ons nuwe begin help dra.

RSVP Menu

Hoofgereg keuse word op die RSVP blad vasgevang.

Kies een opsie per gas wanneer julle die vorm invul.

Biltong rump

300g rump met biltong avo en ’n romerige mushroomsous, bedien met aartappel en geroosterde groente.

Lamb shank

Oven baked in ’n tamatie-, knoffel- en kruiesous met rys en geroosterde groente.

Half chicken

Gegrilde half-hoender met lemon & herb en BBQ basting, bedien met rys en groente.

Lamb loin chops

Drie flame grilled tjops met olyfolie-botter, oregano en lemon, bedien met mashed potatoes.

RSVP

Asseblief teen 30 September 2026.

Die vorm is reeds apart opgestel sodat gaste vinnig op selfoon kan bevestig of hulle die dag saam met ons gaan deel.